Rondloperleeu verdwyn nadat hy uit Krugerwildtuin ontsnap


Luister nou

Volgende

Rondloperleeu verdwyn nadat hy uit Krugerwildtuin ontsnap

4 November 2021

‘n Rondloperleeu, wat drie weke gelede in die omgewing van die Numbi-hek uit die Krugerwiltuin ontsnap het, het soos ‘n groot speld verdwyn.

Volgens ‘n woordvoerder van Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap, Kholofelo Nkambule is die leeu laas op 29 Oktober gewaar.

Daar heers heelwat onsekerheid of die leeu self terug is na die park en of hy steeds op vrye voet buite rondloop.

Volgens Nkambule word daar net na een leeu gesoek en hou die ontsnapping van dié diere direk verband met die toename van die groot-katte in die park.

Lede van die omliggende gemeenskap is gevra om steeds op die uitkyk te wees vir die dier en om die owerhede te kontak indien hy gewaar sou word.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Rondloperleeu verdwyn nadat hy uit Krugerwildtuin ontsnap


Luister nou

Volgende