Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Rondloperleeu in Centurion gesoek

8 Maart 2023

Privaat-veiligheidsondernemings en minstens een veearts is betrokke by ‘n operasie om ‘n rondloperleeu in Centurion – suid van Pretoria – te probeer vang.

Volgens ‘n woordvoerder van Strategic Response Rescue Unit, Arthur Crewe, is die dier vanoggend vroeg vir die eerste keer langs die R511-pad naby die Hennops-staproete gewaar.

Crewe sê ‘n soekspan het skuins na 14:00 vanmiddag die leeu opgespoor, en dat ‘n veearts onmiddelik ontbied is om die kat te probeer verdoof.

Hy sê dit is nie bekend waar die leeu vandaan kom nie aangesien niemand een van hulle diere as vermis aangemeld het nie.

Foto: iStock.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The

“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Ander Nuus Artikels

SPUTLA
“Onverwagte beurtkrag sal nie Eskom se positiewe wintervooruitsigte verander nie”
panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende