Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Ronald Lamola: Vierkleur moet waai

31 Januarie 2024

Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola het sy kommer uitgespreek oor die gebeure wat vandag uitgespeel het by die landroshof in Groblersdal, Limpopo.

Hy het veral te velde getrek oor die vertoon van die Vierkleur vlag. Die Vierkleur is ’n vlag wat gebruik is deur die ou boererepubliek van die Transvaal.

Lamola sê die vlag verteenwoordig ’n era van kolonisering en apartheid, wat lank reeds verby is.

“Die vlag het geskiedkundige waarde, maar dit dra ook konnotasies van ’n tyd toe swart mense van basiese regte ontneem was” het Lamola gesê.

Hy sê individue wat die Vierkleur vlag vertoon verwerp die kernwaardes van demokrasie, gelykheid en die Grondwet.

Lamola stel die vertoon van die Vierkleur gelyk aan die vertoon van die ou landsvlag, en sê dit moet nie berdra word nie.

Die departement van justisie en korrektiewe dienste sê hy sal ook die Suid Afrikaanse Menseregtekommissie nader oor die vertoon van die Vierkleur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende