Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende

Rohde: Regter bevooroordeeld teenoor hom

18 Oktober 2021

Die veroordeelde moordenaar, Jason Rohde voer in sy jongste hofstukke aan dat regter Gayaat Salie-Hlophe bevooroordeeld teenoor hom is en nie sy aansoek objektief sal hanteer nie.

Hy voer ook in sy stukke aan dat dit weens haar optrede is dat hy twee van sy senior advokate kwyt is aangesien hulle nie beskikbaar is om namens hom op te tree op die datums waarop sy besluit het nie.

LEES OOK: JASON ROHDE SE AANSOEK OM VONNIS TE VERLIG SLAAG

Rohde het die stellings gemaak in sy aanvullende eedsverklaring wat by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien is.

Na aanleiding van die hoogste hof van appèl se instruksie op die 7e Oktober – dat Rhode hom binne 48-uur by die gevangenis moet aanmeld om met te begin om sy vonnis uit te dien – doen Rohde aansoek dat dié instruksie ter syde gestel moet word hangende ‘n aansoek wat nog by die Grondwethof ingedien moet word.

Rohde is daaraan skuldig bevind dat hy sy vrou, Susan vermoor het en haar dood soos ‘n selfmoord laat lyk het.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende