Roger Federer groet tennis met laaste wedstryd saam Nadal


Luister nou

Volgende

Roger Federer groet tennis met laaste wedstryd saam Nadal

22 September 2022

Die tennisster, Roger Federer sal môreaand (23 September) deelneem in sy heel laaste tenniswedstryd van sy professionele loopbaan saam met Rafael Nadal in ‘n dubbelswedstryd.

Die Switserse speler het op 15 September sy aftrede aangekondig en sê hy sal net in een laaste dubbelspel deelneem as deel van die Laver Beker in Londen so O2 arena. Federer het vroeër vandag bevestig dat hy gekies het om sy laaste wedstryd saam met die 36-jarige Spanjaard, Nadal te speel.

Dié twee het al meer as 40 keer mekaar die stryd aangesê.

“As mededingers het ons nog altyd groot respek vir mekaar, ons families en afrigters gehad en kom baie goed oor die weg,” het Federer oor sy spanmaat vir môreaand gesê.

Federer het al 20 Grand Slam-enkelspelkampioenskappe gewen. Hy het in 2003 sy eerste Grand Slam by Wimbledon gewen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Roger Federer groet tennis met laaste wedstryd saam Nadal


Luister nou

Volgende