Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Roeier se liggaam in rivier gevind na bloumaan-springgety

1 September 2023

Die lewelose liggaam van ‘n man in sy twintigs is in die Knysna-riviermond gevind, nadat sy kano omgeslaan het tydens die springgety wat die afgelope week deur die super-bloumaan veroorsaak is.

Hy het vermoedelik tussen Ashmead-kanaal langs Kathy Park visgevang toe die kano omgeslaan het.

SANParke sê nóg ‘n man wat probeer het om die hengelaar te red, het ook in die moeilikheid beland, maar kon gered word moes in die hospitaal opgeneem word vir behandeling.

Die parkbestuurder vir die Knysna-afdeling van die Tuinroete Nasionale Park, Pat Bopape sê lede van die polisie se duikeenheid, die Nasionale Seereddingsinstituut en bewaarders van SANParke was by die reddingspoging van die een slagoffer betrokke en het ook gehelp om die ander slagoffer se liggaam uit die water te haal.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende