Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Reuse verligting kom Woensdag by die vulstasies

2 September 2024

Die brandstofprys sal vanaf môreaand om midderdag (4 September) tot dieselfde lae vlakke daal as wat in die eerste helfde van 2023 vir die laaste keer gesien is. 

Beide 93- en 95-oktaan petrol sal met 92-sent per liter daal. Diesel met ‘n swaelinhoud van 0,05% daal met 79-sent per liter, terwyl diesel met ‘n swaelinhoud van 0,005% met R1,05-sent goedkoper word. 

Paraffien word R1,38-sent per liter goedkoper en gas daal met 10-sent per kilogram. Ingevolge die aanpassings sal 95-oktaan petrol nou R22,19 sent per liter kos. 

Volgens die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) is die daling moontlik weens ‘n  verhoging in olie-ryke lande se produktiwiteit. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende