Rentekoers styg met 25 basispunte


Luister nou

Volgende

Rentekoers styg met 25 basispunte

26 Januarie 2023

Die President van die reserwebank, Lesetja Kganyago het aangekondig dat dié bank se terugkoopkoers van môre af met 25 basispunte, oftewel 0,25 persentasiepunte, sal styg van 7% af na 7,25%.

Kommersiële banke sal dienooreenkomstig hulle rentekoerse aanpas met die prima-uitleenkoers wat van 10,5% na 10,75% sal styg.

Kganyago het tydens sy algehele oorsig daarop gewys dat verhoogte beurtkrag die land se ekonomiese groei in 2023 met tot soveel as 2-persentasiepunte gaan kniehalter.

Die bank het sy verwagte groei van die bruto-binnelandse produk gesny en skat dit nou op 0,3%.

Die sentrale bank verwag dat die hoë inflasiekoers in die tweede kwartaal effe sal afplat.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Rentekoers styg met 25 basispunte


Luister nou

Volgende