Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Reisigers sal voortaan by SA-grensposte vir a-pokke getoets word

25 Junie 2024

Die Grensbestuursowerheid gaan begin om mense vir a-pokke by die land se grensposte te toets.

Die departement van gesondheid het vroeër aangekondig dat 13 bevestigde gevalle van a-pokke al in Suid Afrika aangemeld is, sowel as twee sterftes. Daar kan volgens berigte tot 20 gevalle in Gauteng wees, maar die gesondheidsdepartement wag nog vir bevestiging.

Die woordvoerder van die Grensbestuursowerheid, Mmemme Mogotsi sê beamptes is opdrag gegee om op die uitkyk te wees vir reisigers wat moontlike simptome van a-pokke toon.

Dit sluit lughawens in.

Reisigers wat simptone toon en onlangs na lande gereis het waar a-pokke voorkom, sal na gesondheidsfasiliteite geneem word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende