Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Regering skuld R18,6-miljard aan munisipaliteite

20 Augustus 2024

Die minister van finansies, Enoch Godongwana sê die regering skuld nagenoeg R18,6-miljard rand aan munisipaliteite vir agterstallige dienstegeld en belasting.

Godongwana het in reaksie op ‘n parlementêre vraag van die EFF gesê dié bedrag was aan die einde van Junie uitstaande en sluit agterstallige skuld van staatsbeheerde ondernemings in.

Volgens die minister maak artikel 71 van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur nie voorsiening vir ‘n afbetalingsplan tussen staatsorgane en munisipaliteite nie.

Godongwana se openbaring staan in teenstelling met president Cyril Ramaphosa se staatsrede in Februarie – waarin hy uitgevaar het teen swak bestuur by munisipaliteite – wat daartoe lei dat hulle miljarde rand aan nutsdiensmaatskappye skuld.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende