Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Regering se werkskepping nié so doeltreffend nie, sê minister van finansies

7 September 2023

Die minister van finansies, Enoch Godongwana het erken dat die regering se pogings om werkloosheid op te los “nie so doeltreffend is soos wat dit kan wees nie”.

Die regering het die laaste jare verskeie werkskeppingsprojekte gedryf, maar Godongwana sê dit moet krities ondersoek word of die doel daarvan behaal is.

Hy het gesels by die opening van die jaarlikse konferensie oor openbare ekonomie.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) het verlede maan aangekondig dat die werkloosheidskoers tans op 32,6% staan. As ontmoedigde werksoekers ingesluit word, styg dit tot 42,1%

Godongwana sê miljoene werklose Suid-Afrikaners is ‘n krisis wat dringende optrede vereis van almal in die samelewing.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende