Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Regering se kragplan werk, géén verkiesingsfoefie nie,” meen Ramaphosa

13 Mei 2024

President Cyril Ramaphosa sê beurtkrag, wat reeds vir langer as 45 dae opgeskort is, is danksy die samewerking tussen verskeie rolspelers.

Hy skryf in sy weeklikse nuusbrief dat die opskorting van beurtkrag ‘n teken is dat die regering se Kragplan, wat in 2022 bekendgestel is, wél werk.

“Dit is nog te vroeg om te sê of beurtkrag verewig weg is, maar die voortdurende verbetering in die opwekkingsvermoë van Eskom se kragstasies gee vir ons hoop dat die einde van beurtkrag nie te ver weg is nie.”

Ramaphosa sê ondanks die bewyse dat Eskom beter vaar, en meer krag opwek is daar opposisiepartye en ander rolspelers wat aanvoer dat die opgeskorte beurtkrag ‘n verkiesingsfoefie is. “Daar is steeds mense wat beweer dat beurtkrag opgeskort is omdat Eskom die dieselaangedrewe noodkragstasies gebruik om dit voor die verkiesing moontlik te maak.”

Hy het egter benadruk dat dit nie die geval is nie, en dat die kragvoorsiener dié noodkragstasies minder gebruik as in die afgelope twee jaar.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende