Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Regering se eie verslag wys dat Covid-19-wet nie behoorlik toegepas is nie

1 Julie 2022

Die regering se eie verslag oor die hantering van die Covid-19-pandemie het daarop gewys dat die Wet op Rampbestuur nie behoorlik deur die regering toegepas is nie, en dat dit gelei het tot ‘n ongekoördineerde poging om die pandemie te bestuur.

Die verslag is gister bekend gestel, en fokus op die regering se reaksie op die pandemie tot en met Maart 2021.

Daar word in die verslag aanbeveel dat die Wet op Rampbestuur hersien moet word om ’n meer omvattende raamwerk daar te stel om toekomstige rampe te bestuur.

Die verslag lui onder meer dat die regulasies op ‘n ondeursigte manier opgestel is, en dat wetstoepassingsagentskappe hom bemoei het met gesondheidskwessies.

Dit toon verder dat hoewel die gesondheidsregulasies ook sy positiewe aspekte gehad het, soos om mense veilig te hou, was dit nie wel deurdag nie en daarom het daar talle regskwessies ontstaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende