Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Regering oorweeg om 10% van vragmotor-vrag na spoorvervoer te verskuif

23 September 2022

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê die regering oorweeg dit om 10% van die vrag wat met vragmotors vervoer word na spoorvervoer te verskuif.

Dit is een van die oplossings wat deur die regering oorweeg word in ‘n poging om vragmotorverwante padongelukke te verminder.

LEES OOK: OPVOLG: VRAGMOTORBESTUURDER BLY IN AANHOUDING NA PONGOLA-BOTSING

Mbalula het gister onthul dat nalatige bestuur die oorsaak was van die gru-ongeluk wat ‘n week gelede op die N2 naby Pongola, in Kwa-Zulu Natal plaasgevind het.

 Agtien leerlinge, een onderwyser en die bestuurder van die bakkie waarin hulle gereis het, het tydens die ongeluk omgekom.

LEES OOK: “PONGOLA-VRAGMOTORBESTUURDER RY 1,2 KM IN TEENOORGESTELDE BAAN,” BEVIND VERSLAG

Die 28-jarige vragmotorbestuurder, Sibusiso Siyaya, het volgens ‘n ongeluksverslag vir ongeveer 1-komma-2-kilometer in die aankomende baan bestuur voordat hy die bakkie getref het.

https://twitter.com/MbalulaFikile/status/1573220374376058881

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende