Regering en JHB-metro onderhandel oor naamsverandering van Sandton-rylaan


Luister nou

Volgende

Regering en JHB-metro onderhandel oor naamsverandering van Sandton-rylaan

Die presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenyasê die regering onderhandel tans met die Johannesburgse-metro oor hulle voorneme om Sandton-rylaan se naam te verander na dié van die Palestynse aktivis, Leila Khaled.

Volgens Magwenya is die gesprekke belangrik om nie verdere skade te berokken aan Suid-Afrika se verhouding met Amerika nie. Die VSA het dit duidelik gemaak dat hulle nie te vinde is vir dié naamsverandering nie omdat hy ‘n konsulaat in Sandton-rylaan het.

Magwenya sê ingevolge die regering se regulasies is dit belangrik dat die proses van naamsveranderinge deursigtig is, en dat die moontlike vir openbare kommentaar oopgestel word.

Die hernoeming van Sandton-rylaan is sedert 2018 onder bespreking.

Die metro sê wil hulle die straat se naam na Khaled vernoem omdat dit – volgens hulle – hul verbintenis tot diplomatieke betrekkinge met die mense van Palestina uitbeeld.

 

2 Responses

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Regering en JHB-metro onderhandel oor naamsverandering van Sandton-rylaan


Luister nou

Volgende