Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Regering betaal in 2 jaar R130-miljoen in salarisse aan geskorste amptenare

26 Augustus 2022

Die Suid-Afrikaanse regering het die afgelope twee jaar R130-miljoen betaal aan staatsamptenare wat by die huis sit omdat hulle geskors is. 

Die minister van openbare indiensneming en administrasie, Thulas Nxesi het die inligting vandeesweek bekend gemaak in ‘n antwoord op ‘n parlementêre vraag. 

In die 2020/ 2021, en 2021/ 2022-boekjare is 1062 staatsamptenare steeds hulle salarisse betaal terwyl hulle geskors is. Volgens Nxesi sluit dit egter nie geskorste amptenare in van die departement van verdediging en staatsveiligheid nie. 

Volgens hom is die amptenare vir ‘n gemiddeld van 86 geskors wat beteken dat drie maande se salarisse betaal is vir geen werk wat gedoen is nie. Hy wou nie bevestig hoeveel van die mense op die uiteinde afgedank is nie.

Luidens ‘n berig deur BusinessTech is daar in die 2021/ 2022-boekjaar op ‘n nasionale vlak 380 mense geskors, vir ‘n gemiddelde 64 dae. Dit het die regering meer as R31-miljoen gekos.

Data: BusinessTech

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Ander Nuus Artikels

0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking
School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende