Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Regering bestee R10-miljoen op geskorste DG’s

11 Maart 2024

Die Presidensie sê die regering het meer as R10-miljoen opgedok vir Direkteurs-generaal wat die afgelope paar jaar met volle betaling geskors is.

Dit is onthul in ‘n geskrewe parlementêre antwoord op ‘n vraag van die DA. Die betrokke inligting is van toepassing op die tydperk van die 2020/21-boekjaar, tot die 2022/23-boekjaar.

Hoewel daar verskeie skorsings is wat die wenkbroue laat lig het, is daar enkeles wat uitgestaan het.

Dit sluit dié van die DG vir verdediging en militêre veterande, Irene Mpolweni, wat sedert Maart verlede jaar geskors is en die DG van openbare ondernemings, Kgathatso Tlhakudi, wat ook ‘n jaar met betaalde verlof was voordat hy afgedank is.

Die DA se dr Mimmy Gondwe het in reaksie hierop gesê dat dit onaanvaarbaar is dat daar van die belastingbetaler verwag word om pa te staan vir die kostes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

Ander Nuus Artikels

panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende