Redakteursforum eis antwoorde oor betaling vir media-dekking by ANC-konferensie


Luister nou

Volgende

Redakteursforum eis antwoorde oor betaling vir media-dekking by ANC-konferensie

10 November 2022

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (SANEF) wil by die ANC weet waarom hy dit nodig ag om mediahuise te vra om te betaal om sy leierskapskonferensie by te woon.

Sanef wil met die ANC vergader oor die voorstel.

Die ANC woordvoerder Pule Mabe sê dit is nie ‘n geldmaakskema nie, en die party wil slegs hê dat ‘n gedeelte van die koste om die leierskapskonferensie te hou, betaal word deur diegene wat dit bywoon.

Mabe sê dit is geen geheim dat die ANC in ‘n finansiële verknorsing is nie, en het daarop gewys dat hy selfs sukkel om personeel se salarisse te betaal.

Die party sal glo teen die einde van die week sy pakette vir mediahuise finaliseer.

Volgens ‘n berig deur TimesLive sal diégene wat meer spasie en beter geriewe benodig, soos televisiestasies, meer moet betaal.

Foto: Polity.org

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Redakteursforum eis antwoorde oor betaling vir media-dekking by ANC-konferensie


Luister nou

Volgende