Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Reaksie op Julie-onluste was onvoldoende, bevind verslag

7 Februarie 2022

‘n Paneel kundiges wat deur president Cyril Ramaphosa aangestel is om die Julie 2021-onluste te ondersoek, het onder andere bevind dat die reaksie deur die polisie en intelligensiedienste – ontoereikend en onvoldoende was.

Die president het vanoggend opdrag gegee dat die verslag openbaar gemaak mag word.

Die paneel – onder leiding van professor Sandy Africa – sê die redes waarom die polisie nie daarin kon slaag om die oproer en plundery stop te sit nie, is ingewikkeld en kan nie losstaande van mekaar hanteer word nie.

In die verslag word daar ook melding gemaak van die gelyktydige skorsing van minstens ses senior amptenare in misdaadintelligensie gedurende die voorafgaande periode.

Nóg een van die paneel se bevindings is dat die polisie nie voorbereid was nie, dat hulle onkant betrap is en – toe die skarebeheertoerusting onvoldoende was – was hulle taktiek nie aanpasbaar nie.

Ramaphosa se uitvoerende gesag word ook gekritiseer weens sy onvermoeë om duidelike skeidslyne te handhaaf met die veiligheidsdienste.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende