Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

“Rasregulasies teenstrydig met Solidariteit-skikking én Grondwet”

30 April 2024

Solidariteit sê die regering se konsepregulasies oor sektorale numeriese rasteikens verontagsaam die skikking wat verlede jaar bereik is.

Volgens die organisasie se adjunkbestuurshoof, Anton van der Bijl, is daar in kommentaar oor die regulasies – wat deur Solidariteit ingedien is – duidelik uiteengesit hoe dit teenstrydig is met internasionale reg oor diskriminasie in die werkplek.

Die tydperk om kommentaar te lewer oor die regulasies wat verband hou met die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming – wat in Februarie in die Staatskoerant gepubliseer is – verstryk later vandeesweek.

Van der Bijl sê terwyl die probleem by die inhoud van die regulasies lê, is dit boonop voortydig gepubliseer aangesien die wysigingswet nog nie deur die president in werking gestel is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

0001054255_resized_paulmashatile150320231022

Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

Ander Nuus Artikels

Go6hdNIX0AAO0Ry
Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie
WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende