Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Randfonteinse sakeman se liggaam op vullishoop gevind

23 Maart 2023

Die liggaam van ‘n 59-jarige sakeman van Randfontein is gevind nadat hy sedert Dinsdag, 21 Maart vermis was.

Leon Hefer se liggaam is gisteraand op ‘n vullishoop in Ivory Park, Tembisa gevind, en is vanoggend deur familielede uitgeken.

‘n Private veiligheidsmaatskappy, wat met die soektog gehelp het, het bevestig dat Hefer dood gevind is.

Volgens die maatskappy wil dit voorkom asof hy met ‘n skerp voorwerp oor die kop geslaan is.

Die Ranfontein Herald het gister berig dat Hefer gistermiddag om 13:00 die laaste keer gesien is by ‘n vulstasie in Randgate.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende