Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Ramptoestand wéér verleng

9 Desember 2021

Die kabinet het die nasionale ramptoestand weereens verleng tot die 15de Januarie.

Dit te midde van die vierde vlaag van Covid-19 infeksies, en die moontlikheid van strenger inperkings wat op Suid-Afrikaners wag.

Die minister in die presidensie, Mondli Gungubele het vroeër vanoggend terugvoer gegee oor die kabinetsvergadering wat gister gehou is.

Hy kon nie meer inligting verskaf oor wanneer president Cyril Ramaphosa weer die land moontlik kan toespreek nie, en sê die nasionale koronavirus bevelsraad moet eers vergader voor daar enige aankondiging gemaak sal word.

Hy het wel bygevoeg dat die regering nie inperkings wil instel nie, maar dat hy nie kan sê of dit wel gaan gebeur of nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende