Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Ramptoestand oor reën- en vloede afgekondig

13 Februarie 2023

Die regering het ‘n nasionale ramptoestand afgekondig oor die verwoestende en buitengewone reënweer wat die afgelope week in dele van die land uitgesak het.

Die hoof van die nasionale rampbestuursentrum, dr Elias Sithole, het die nuus vanaand in die Staatskoerant gepubliseer.

Volgens Sithole het voorvalle van oorstromings in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Noordwes-provinsie veroorsaak dat mense hul lewens verloor, vermis raak en dat eiendom, infrastruktuur en die omgewing beskadig word.

Ingevolge die Wet op Rampbestuur van 2002, sal die afkondiging van ‘n nasionale ramptoestand die regering help om die nagevolge van die oorstromings in ‘n intensiewe en gekoördineerde manier aan te pak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende