Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Rampregulasies vir kragkrisis in Staatskoerant gepubliseer

28 Februarie 2023

Die minister van samewerkende regering,  Nkosazana Dlamini-Zuma het die rampregulasies oor die kragkrisis in die Staatskoerant gepubliseer.    

Dit kom nadat president Cyril ramphosa op 9 Februarie die ramptoestand aangekondig het.

Dit behels ondermeer dat hospitale, watersuiweringswerke en ander kritieke infrastruktuur slegs van beurtkrag vrygestel sal word waar dit tegnies moontlik is en so lank dit nie tot hoër beurkragfases sal lei nie.  

‘n Enkele owerheid sal alle aspekte vir die goedkeuring van nuwe kragprojek-aansoeke koördieneer.   

Selfoonnetwerke en uitsaaiers sal verplig word om inligting oor die ramptoestand gratis te verskaf.  

Die doel van die regulasies is om entiteite wat energie opwek by te staan en om hul kapasiteit om krag op te wek te herstel en om die uitwerking van beurtkrag te op alle aspekte van die samelewing te minimaliseer.  

Die regering sal ook ingevolge die regulasies nouer met sy maatskaplike vennote saamwerk en koördinasie tussen staatsdepartemente,

Lees die volledige regulasies hier. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende