Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Ramokgopa: “Geen meer behoefte vir ‘n elektrisiteitsminister teen die einde van die jaar nie”

12 Maart 2024

Die minister van elektrisiteit, dr. Kgosiensto Ramakgopa sê hy behoort teen einde van die jaar nie meer ‘n werk te hê nie.

Ramokgopa sê die kragsituasie behoort in so ‘n mate te vebeter dat sy departement nie meer nodig sal wees nie. Hy het die uitlatings gemaak by ‘n infrastruktuur konferensie in Johannesburg.

Volgens hom sal Suid-Afrika teen die einde van die jaar ‘n ekstra 6 000 Megawatt se opwekkingsvermoeë hê.

Ramakgopa is verlede jaar in die pos aangestel, om die regering se reaksie op die kragkrisis te lei.

Intussen het Eskom aangekondig dat fase 3-beurtkrag om 16:00 vanmiddag ingestel gaan word, en sal dit tot 05:00 môreoggend geld. Daarna sal fase 2 tot 16:00 môremiddag geld.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Ander Nuus Artikels

School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende