Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Ramaphosa vra mense se geduld te midde van beurtkrag

26 September 2022

President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gevra om geduldig te wees, terwyl die regering met oplossings vorendag kom vir die kragkrisis.

Ramaphosa het die afgelope naweek in sy Erfenisdag toespraak gesê hy verstaan die huidige vlaag van beurtkrag ontwrig almal se lewens, maar dat Suid-Afrikaners net ‘n bietjie langer moet vasbyt, soos ons in die verlede ook al gedoen het.

LEES OOK: BEURTKRAG-SITUASIE SAL BINNEKORT VERBETER, SÊ PRAVIN GORDHAN

Hy sê die regering sal binnekort ‘n rits stappe aankondig, om die ingewikkelde kragkrisis die hoof te bied.

Eskom het gistermiddag in ‘n verklaring bevestig dat fase 3-beurtkrag steeds sal geld tussen 24:00 en 16:00 daagliks tot Donderdag.

Fase 4 sal ook daagliks ingestel word gedurende spitstye vanaf 16:00 tot middernag, ook tot Donderdag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende