My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Ramaphosa: “Sneltreine steeds deel van die regering se planne”

28 Oktober 2024

President Cyril Rampahosa het in sy weeklikse nuusbrief geskryf, dat sneltreine – om die lang afstande tussen Suid-Afrika se stede vinniger af te lê – steeds deel is van die regering se planne vir openbare vervoer.

Volgens Ramaphosa word daar vordering gemaak om die land se spoornetwerk reg te ruk om dit weer die ruggraat van die vervoer van mense en goedere in die land te maak.

Die president meen doeltreffende, veilige en bekostigbare vervoer van mense en goedere is noodsaaklik om die regering van nasionale eenheid se topprioriteite van ekonomiese groei en werkskepping te verwesenlik.

Ander RNE-topprioriteite is glo om armoede te verminder, die hoë lewenskoste te takel en om ’n bekwame ontwikkelingstaat te bou.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende