RAMAPHOSA SE BUFFELDOLLARS NIE BY SAID VERKLAAR NIE

Luister nou

Volgende

RAMAPHOSA SE BUFFELDOLLARS NIE BY SAID VERKLAAR NIE

6 Maart 2023

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens kon geen rekord vind dat die Soedanese sakeman, Hazim Mustafa, die 580-duisend Amerikaanse dollar wat hy in Desember 2019 die land ingebring het om ‘n buffel by president Cyril Ramaphosa te koop verklaar het nie. 

Die kontant is later in Februarie 2020 tydens ‘n diefstalvoorval op Ramaphosa se Phala Phala-plaas gesteel.

Ramaphosa word daarvan beskuldig dat hy dié diefstal verdoesel het. 

Die leier van die DA, John Steenhuisen, het in Desember verlede jaar ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by die SAID ingedien om vas te stel of die buitelandse valuta verklaar is.

Fotokrediet: Cornél van Heerden – Foto24

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa