Ramaphosa sal Lady R-verslag oor twee weke ontvang


Luister nou

Volgende

Ramaphosa sal Lady R-verslag oor twee weke ontvang

21 Julie 2023

Die finale verslag oor die ondersoek na die Russiese vragskip, Lady R, sal oor twee weke aan president Cyril Ramaphosa oorhandig word.

Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, het bevestig dat die onafhanklike paneel, onder leiding van oud-regter Phineas Mojapelo, sy ondersoek vroeër vandeesweek afgehandel het.

Die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, het intussen sy stem gevoeg by dié van die DA en die VF Plus en eis dat die verslag openbaar gemaak word.

Die ondersoek kom nadat die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, vroeër vanjaar beweer het at Suid-Afrika wapens en ammunisie op ddie Lady R-vragskip aan Rusland verskaf het.

Die regering het dit ten sterkte ontken en beweer dat die verslag daaroor geheim moet bly, aangesien dit op nasionale veiligheid betrekking het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

kleinfontein2

EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Gp3XkDuWYAAKpew

Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Ander Nuus Artikels

Kristof Slagmulder
Mosie oor Malema eersdaags in Vlaamse parlement gedebatteer
x-1170x600
X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel
Eie rigting
Ope brief aan Adriaan Basson
kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Ramaphosa sal Lady R-verslag oor twee weke ontvang


Luister nou

Volgende