Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Ramaphosa onderteken wet wat skenkings aan onafhanklike kandidate beskikbaar sal stel

7 Mei 2024

President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede as wet onderteken. 

Die wet het hoofsaaklik ten doel om skenkings aan onafhanklike kandidate op dieselfde wyse as politieke partye te reguleer en om te verseker dat hulle ook by staats- en ander befondsing sal baat sodra hulle tot hul amp verkies is.

Maar dit het ook ‘n tydelike gaping in die wet geskep, wat die beperking op die hoeveelheid befondsing wat politieke partye van skenkers mag ontvang verwyder terwyl hulle dit ook nie sal hoef te verklaar nie.

Die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede wysig die Wet op die Befondsing van Politieke Partye wat in 2021 goedgekeur is. 

Die nuwe wet sal aan die president die mag gee om ‘n nuwe beperking te stel.

Hy sal dit egter slegs kan doen in opdrag van die parlement.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende