Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Ramaphosa en kie voor hof gedaag oor “gebrek aan munisipale dienslewering”  

26 Januarie 2022

Die burgerregteorganisasie, AfriForum en die Mafube Besigheidsforum sal môre president Cyril Ramaphosa en 16 ander respondente in die Bloemfonteinse hooggeregshof uitdaag oor dienslewering in die Mafube-plaaslike munisipaliteit, wat onder andere Frankfort bedien. 

Volgens AfriForum was Frankfort eens ‘n spogdorp, maar tans word geen dienste gelewer nie en die munisipaliteit is volgens die organisasie feitlik bankrot. 

Slaggate, gereelde watertekorte, ’n gebrek aan vullisverwydering en ’n wanfunksionerende rioolstelsel is maar enkele van die probleme wat inwoners van dié dorp ervaar.

Die Mafube Besigheidsforum bring dié hofaansoek namens die inwoners van Frankfort.

Volgens Jacques Jansen van Vuuren, skakelbeampte van die Mafube Besigheidsforum, word daar vir omvattende regshulp gevra.

“Ons versoek onder meer ’n bevel wat ons die reg sal gee om vir ’n beperkte tydperk ’n verskeidenheid van munisipale dienste te bestuur totdat daar vanaf nasionale vlak ingegryp word om dienslewering reg te ruk,” sê Jansen van Vuuren.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Ander Nuus Artikels

Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende