Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

“Ramaphosa binne sy regte om OB te skors,” sê organisasie

18 Maart 2022

burgerregteorganisasie, Accountability Now sê president Cyril Ramaphosa se voorneme om die openbare beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane te skors is grondwetlik aanvaarbaar. 

DIT kom nadat Ramaphosa in ‘n brief aan die OB haar ingelig het van sy planne om haar te skors en meen sy het 10 dae kans om redes te verskaf oor waarom sy nie gekors moet word nie. 

Die speaker van die Nasionale Vervolgingsgesag, Nosiviwe Mapisa Nqakula het gister in die parlement gesê dat hulle nou voortgaan met die proses om Mkhwebane uit haar amp te verwyder. 

Die direkteur van Accountability Now, Paul Hoffman sê daar is geen wetlike aspek wat die skorsing van Mkhwebane sal verhoed nie. Hy sê Ramaphosa se vergunning vir die OB om redes te verskaf om in haar pos te blu os regverdig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpShrnfWQAA5m9y

ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie

ENOCH2

Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Marianne Pouwels_b

Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop

Thabo-3-800x450

Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus

WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7

E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

Ander Nuus Artikels

maxresdefault
Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut
cd042b9b447d9a8f
Audi sluit vier van sy handelaars in Suid-Afrika
ENOCH1-large
Die EFF, MK-party eis die minister van finansies se bedanking
GpShrnfWQAA5m9y
ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie
ENOCH2
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende