Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Ramaphosa betuig sy medelye na Iranse president in helikopterongeluk sterf

20 Mei 2024

President Cyril Ramaphosa het sy medelye met Iran uitgespreek nadat dié land se staatshoof, Ayatollah Ebrahim Raisi (63) in ‘n helikopterongeluk dood is.

Die minister vir buitelandse kwessies, Hossein Amir-Abdollahian en ander personeel is ook in die ongeluk dood. Volgens voorlopige berigte het digte mis tot die ongeluk gelei. Die groep was op pad terug na Iran van ’n besoek aan Azerbeidjan.

Ramaphosa sê die voorval is ‘n buitengewone, ondenkbare tragedie wat ’n merkwaardige leier geëis het.

Hy sê onder Raisi se leiding het die land sterk bilaterale betrekkinge met Suid-Afrika opgebou.

Ramaphosa het Iran in 2015 as adjunkpresident besoek en in 2023 vir Raisi verwelkom by ‘n beraad van die BRICS-groep in Johannesburg, waar dié Islamitiese republiek formeel genooi is om aan te sluit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Screenshot 2025-04-15 122837

Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig

Ander Nuus Artikels

NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte
POLISIE2-1
10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende