Raad ondersoek kind se selfdood ná hy glo afgeknou is deur leerlingonderwyser

Luister nou

Volgende

Raad ondersoek kind se selfdood ná hy glo afgeknou is deur leerlingonderwyser

2 September 2022

Die Suid-Afrikaanse raad van opvoeders – SACE – ondersoek die omstandighede rakende die dood van ‘n 15 jarige leerling in graad 9 van die PJ Simelane Sekondêre Skool in Dobsonville, Soweto. 

Volgens berigte het Tiro Moalusi sy eie lewe geneem. Die Menseregtekommissie ondersoek ook die gebeure.

Die departement van onderwys in Gauteng beweer dat die kind glo afgeknou is deur ‘n studente onderwyser weens sy seksuele orïentasie.

Volgens die departement se woordvoerder, Steve Mabona is die onderwyser intussen geskors en ‘n beampte van SACE is aangestel om die saak te ondersoek.

Volgens Mabona is ‘n veiligheidskoõrdineerder na die skool gestuur om kwessies soos afknouery onder die loep te neem. 

Die hoof van die MRK in Gauteng, Buang Jones sê die kommissie ondersoek ook die gebeure en sal bepaal of daar ‘n verbintenis is tussen Moalusi se selfdood en die gebeure by die skool.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe