Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

R32-miljoen glo bestee op instandhouding van ‘n grondpad

Die Gautengse departement van paaie en vervoer het onder skoot gekom nadat daar meer as R32-miljoen aan die instandhouding van ‘n pad bestee is – wat skaars bestaan.

Dit kom ná die destydse premier van Gauteng, David Makhura, in sy provinsiale rede in 2016 aangekondig het dat ‘n stuk van Evatonweg in die Vaaldriehoek opgegradeer gaan word.

In antwoord op ‘n vraag in die provinsiale wetgewer, het die LUR, Kedibone Diale-Tlabelanou gesê dat die projek reeds in 2017 afgehandel is.

Haar reaksie kom nadat die DA wou weet waarom dié pad steeds niks meer as ‘n verwaarloosde grondpad is nie – ten spyte van talle beloftes en buitensporige uitgawes.

2 Responses

  1. Hier sal moet drasties opgetree word. Daar moet onmiddellik dagvaarding teen Die Staat, die Department en die (onbevoegde) betrokke hoofde in hul Persoonlik hoedanigheid, uitgereik word vir die terug betaling van elke sent, met DIE BELASTINGBETALERS as EISER.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende