Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

R2,5-miljoen se dwelms in sjokolade verpakking versteek

5 Oktober 2022

‘n 37-jarige man is gister by die Kaapstad Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat die polisie dwelms ter waarde van byna R2,5-miljoen in sy besit gekry het.

Volgens die polisie se woordvoerder, adjudant-offisier Joseph Swartbooi het lede van die polisie se dwelm-eenheid ‘n wenk ontvang van ‘n passasier wat vermoedelik handel in dwelms by die lughawe.

Die beamptes het passasiers wat gistermiddag van ‘n internasionale vlug vanaf Dubai afgeklim het ondersoek en vier kilogram kokaïen in die man se besit gevind.

Volgens die polisie was die dwelms in sjokoladeverpakking in die verdagte se bagasie versteek.

Die man sal na verwagting binnekort in die Bellville-landdroshof verskyn op aanklag van dwelmhandel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende