Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

R200-miljoen Vrystaatse-stadion gevandaliseer en vervalle

24 Januarie 2024

Die Ouditeur-generaal en die Vrystaatse regering het verskeie geboue en projekte in dié provinsie geïdentifiseer wat nié instand gehou word nie.

Die Fezile Dabi-stadion in Parys is tans in onbruik nadat dit amptelik in 2013 geopen is teen ‘n bedrag van R261-miljoen. Foto’s wat deur die VF Plus-lid van die wetgewer, Armand Cloete versprei is wys die duidelike verval van die stadion.

‘n Woordvoerder in die kantoor van die OG, Luthando Mbandazayo sê dié kantoor het ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur ’n inligtingsessie in Bloemfontein aangebied oor die oudit-uitkomste van die Vrystaat vir die jaar tot 31 Maart 2023.

Cloete sê die uitkoms van die OG se verslag bevestig die VF Plus se standpunt dat kundige amptenare en kontrakteurs, en nie ANC-kaders, aangestel moet word om Vrystaatse infrastruktuur te bou en verbeter.

“Die feit dat departement van sport, kuns en kultuur, wat destyds die stadion gebou het, tot dusvêr geen ondersoek na hierdie vrugtelose uitgawe geloods het nie, wys die ANC kan en wil nie verantwoordelikheid aanvaar vir sy plundering van die Vrystaat die afgelope 30 jaar nie,” meen Cloete.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende