My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

R16-miljoen in drie jaar betaal om SA se enigste rybewysdrukker instand te hou

Die minister van vervoer, Barbara Creecy het in antwoord op ‘n parlementêre vraag gesê dat die land – sedert die 2022/2023-boekjaar – meer as R16-miljoen aan instandhouding op Suid-Afrika se enigste rybewysdrukker bestee het.

Sy het ook genoem dat die masjien sedert 1998 in bedryf is en dat daar die afgelope drie jaar al 129 werksdae verlore gegaan het wat die masjien buite werking was.

Volgens die minister is vier beamptes nodig om die masjien te bedryf en is daar ‘n bykomende R1,4-miljoen aan dié beamptes se salarisse bestee – in die tyd wat die masjien nie in bedryf was nie.

‘n Verslag van die Padverkeersbestuurkorporasie in 2022 het bevind dat dié masjien reeds in 2009 vervang moes word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende