Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

PTA-inwoners kan weens vandale nie voorafbetaalde elektrisiteit aankoop nie

Die Tshwane-metro sê hy ondervind tans skakelingsprobleme wat daartoe lei dat talle inwoners nie voorafbetaalde elektrisiteit kan aankoop nie.

Tegnici by die stad sê die probleem word veroorsaak deur ‘n stukkende veselkabel wat vandale tussen die stad se datasentrum en die staat se inligtingsagentskap beskadig het.

Volgens die raad is dit die tweede voorval van dié aard die afgelope week, en die derde een die afgelope drie weke.

Na verwagting sal die fout deur die loop van die dag herstel word en het die metroraad inwoners wat sukkel gevra om geduldig te wees.

Volgens die metro sal bykomende lede van die metropolisie ontbied word om soortgelyke voorvalle te probeer fnuik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende