Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Provinsiale wetgewer in die Wes-Kaap kry nuwe speaker

12 Desember 2022

Die provinsiale wetgewer in die Wes-Kaap het die provinsie se LUR vir mobiliteit, Daylin Mitchell, is verkies tot die nuwe speaker van die wetgewer.

Die wetgewer se vorige speaker, DA-LPW, Masizole Mnqasela, het verlede maand ‘n mosie van wantroue van sy eie party in die gesig gestaar oor bewerings van bedrog en wangedrag teen hom, in verband met reis- en onthaaltoelaes.

Hy het die eise ontken.

Die DA het aangekondig dat hy nie Mnqasela se lidmaatskap hernu het nie, en daarom het hy sy setel in die provinsiale wetgewer verloor.

Mnqasela het besluit om die party se besluit voor die hof te daag.

Die provinsiale premier, Alan Winde, het intussen die LUR vir landbou, Ivan Meyer, aangestel om waar te neem in die mobiliteitsportefeulje.    

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende