Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Projek begin om erfenisgebiede in Pretoria op te knap

9 April 2021

Die DA het met ‘n projek begin om Pretoria se erfenisterreine te herbesoek met die oog daarop om dié erfenisgebiede op te knap.

Volgens die DA-raadslid, Francois Bekker sal die party eersdaags ‘n petisie aan die Gauteng Provinsiale Regering oorhandig om die beskerming van ons erfenis ‘n prioriteit te maak.

Foto: Verskaf.

Bekker sê DA-aktiviste het ook reeds begin om self hul moue op te rol om ook inwoners van die stad aan te moedig om betrokke te raak.

Bekker meen vir te lank is die bewaring van sulke kultuurhistoriese bakens of as vanselfsprekend aanvaar, of bloot geïgnoreer.

Foto: Verskaf.

Volgens hom is die Koppies Monument in Wonderboom-suid vandag besoek en sal die party ook volgende week die Komjekejeke kulturele dorp ‪besoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende