Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Professionele vertroeteldienste Doer Onder die inding

30 September 2022

‘n Australiese vrou, wat slegs bekend staan as Missy Robinson vra tot R24 000 om met vreemdelinge lepel te lê en noem haarself ‘n lepellê-terapeut.

Die vrou het in ‘n onderhoud aan ‘n plaaslike koerant gesê dat daar bewyse bestaan dat fisiese aanraaking ‘n positiewe verskil aan mense se lewens kan maak. Sy sê dat haar dienste slegs drukkies en lepellê (cuddle) insluit.

Volgens die berig onderteken haar kliënte ‘n dokument wat vasstel dat sy hulle slegs sal vertroetel. Die koste van die dienste begin by $100 (R1800) en kan soveel beloop as $1300 of nagenoeg R24 000.

Die vrou sê in die onderhoud dat daar geen geestesgesondheidtoestand by haar gediagnoseer is nie, en meen sy doen uit haar liefde vir ander mense.

Sy sê een van haar kliënte ly aan post-traumatiese stressindroom (PTSD) weens ‘n oorlog waarin hy moes veg. “Ons sit op die bank, cuddle en kyk televisie. Dit help hom om die spanning te hanteer.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Ander Nuus Artikels

0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking
School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende