Probleme met bagasiehanteringstelsel by OR Tambo ervaar


Luister nou

Volgende

Probleme met bagasiehanteringstelsel by OR Tambo ervaar

21 Mei 2024

Die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg sukkel weer met die hantering van bagasie.

Die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (ACSA) het passasiers ingelig dat die lughawe tans netwerk-verwante probleme ervaar met sy bagasiehanteringstelsel in die binnelandse terminaal, en dat die bagasie per hand gesorteer moet word.

Volgens ACSA kan reisigers vertragings ervaar, terwyl hulle probeer om die netwerk probleem op te los.

Volgens die maatskappy is die probleem net beperk tot plaaslike vlugte. Passasiers word aangeraai om vertragings in ag te neem wanneer hulle reisplanne maak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Probleme met bagasiehanteringstelsel by OR Tambo ervaar


Luister nou

Volgende