Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Pretoria FM mag aanhou uitsaai na herleistasies

Pretoria FM mag voortgaan om sy uitsendings na sy filiaalstasies te herlei. Die uitspraak deur die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (OKOSA) volg nadat die mediareus, Primedia `n klag teen Pretoria FM ingedien het omdat uitsendings ook na filiaalstasies herlei word. Dit sluit in Radio Wolkberg,  Radio Kransberg, Radio Ysterberg, Radio Tafelkop, Radio Naboom en Radio Dagbreek. Primedia bedryf die radiostasies Highveld, 702, Cape Talk en KFM.

Volgens Pretoria FM se uitvoerende voorsitter, Willie Spies was dié klagte een in ‘n reeks klagtes wat Primedia teen ‘n aantal gemeenskapstasies gelê het. Vermoedelik om sy advertensie-inkomste te beskerm.

Okosa se klagtetribunaal het bevind dat PretoriaFM by magte is om op sy filiaalstasies uit te saai, en dat hy dit doen met die medewete van die kommunikasie owerheid

Spies sê die voorsittende beampte, regter Thokozile Masipa het in haar uitspraak melding gemaak van die gemeenskapsbelang wat die moederstasie en die herleistasies dien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

WhatsApp Image 2025-05-15 at 10.12.02_917487ab

Ramaphosa sal volgende week die VSA besoek

Ander Nuus Artikels

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”
FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)
Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende