Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Pretoria-verkeer: Dié ergste in SA

30 Maart 2023

Inwoners van Pretoria moet beslis hare op hulle tande hê as die jongste statistiek oor verkeersknope in ag geneem word.

Volgens die GPS-maatskappy, TomTom se jaarlikse navorsing oor verkeerspatrone bring Pretorianers die meeste gemiddelde tyd in die verkeer deur. Luidens die verslag is Pretorianers nagenoeg 145 uur per jaar in die spitsverkeer en is die gemiddelde spoed 32 km/h.

Pretoria is 147ste op die lys ten opsigte van tyd wat wêreldwyd in die verkeer deurgebring word. In die tweede plek op Suid-Afrika se lys, is Kaapstad waar ‘n gemiddeld van 132 uur in die verkeer deurgebring word – dit is 1 minuut en 10 sekondes langer as in 2021.

Oos-Londen is in die derde plek, gevolg deur Bloemfontein, Johannesburg en Durban.

Wêreldwyd is Londen die stad met die ergste verkeer. In Londen het motoriste in 2022 gemiddeld 325 uur per jaar in die verkeer deurgebring. Dit is ‘n toename van 1 minuut en 50 sekondes teenoor 2021. Die gemiddelde algemene spoed was 14km/h. Die gemiddelde reistyd per 10 kilometer was 36 minute en 20 sekondes.

Vir nog data oor verkeer kyk hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende