My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Pretoria-reeksverkragter tot langer as 1000 jaar gevangenisstraf gevonnis

27 Mei 2021

Die reeksverkragter, Sello Abram Mapunya is in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gevonnis tot vyf keer lewenslange gevangenisstraf plus ‘n bykomende 988 jaar, nadat hy gister aan meer as 100 aanklagte skuldig bevind is. 

Nie een van sy vonnisse sal samelopend uitgedien word nie. 

Mapunya het van 2014 tot 2019 sy reeksmisdade in Silverton, Nellmapius, Atteridgeville, Mamelodi en Olievenhoutbosch in Pretoria gepleeg. Hy is in Maart 2019 in hegtenis geneem.

Hy is deur regter Papi Mosopa skuldig bevind op 41 aanklagte van verkragting, 40 aanklagte van roof met verswarende omstandighede en 40 aanklagte van huisroof. 

Sy jongste slagoffer was 14 jaar oud. Masopa het tydens die vonnisoplegging aan Mapunya gesê hy hoop dat dié vonnis ander misdadigers twee keer laat dink voor hulle soortgelyke misdade pleeg.

Hy meen Mapunya kan nie in vrede saam met ander mense leef nie.

https://twitter.com/NPA_Prosecutes/status/1397863528439091203

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende