My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Pretoria: “Onluste sporadies”

13 Julie 2021

Die burgemeester in die Tshwane-metro, Randall Williams het die plundery van inkopiesentrums in Mamelodi ten sterkste veroordeel.

Volgens hom is wetstoepassers op hoë gereedheidsgrondslag.

Buite een van die inkopiesentrums in Mamelodi. Foto: Twitter.

Hy sê die Tshwane-metropolisie het hul gewig agter die polisie gegooi in hul pogings om grootskaalse verwoesting van eiendomme te verhoed. Williams sê dit blyk asof veral die Denlyn en Mamelodi-inkopisentrums gisteraand deur plunderaars geteiken is.

LEES OOK: BHEKI CELE: MENSE SÁL VERVOLG WORD TE MIDDE VAN GROOTSKAALSE PLUNDERY

“Die plundering was sporadies, met elke moontlike lid wat ingespan is om wet en orde te herstel,” het Williams gesê.

Volgens hom is dit verblydend dat talle gebiede in Pretoria nog nié geraak is nie, maar meen hoë sigbaarheid sal steeds in gebiede soos Mamelodi, Soshanguve, Ga-Rankuwa, Atteridgeville en die middestad gehandhaaf word, waar die situasie as gespanne beskryf word.

https://twitter.com/bokaba_peter/status/1414656787140259845

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende