Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Pretoria FM-direksievoorsitter se prokureursfirma vier 15 jaar

13 April 2023

Pretoria FM se besturende direkteur en voorsitter van die direksie, Willie Spies se prokureursfirma, Hurter Spies Ingelyf vier vandag sy 15de bestaansjaar.

Spies het die maatskappy in 2008 saam met Johan Hurter gestig.

Spies was in daardie jare ‘n parlementslid, terwyl Hurter ‘n vennoot by ‘n prominente regsfirma in Pretoria was.

Hurter Spies het vinnig naam gemaak met ‘n suksesvolle aansoek na die Noord Gauteng Hooggeregshof sowel as die Grondwethof in Februarie 2009 om te verseker dat Suid-Afrikaners in die buiteland steeds kan stem in nasionale verkiesings.

‘n Funksie is vanaand, 13 April by die Soltech Kampus in Pretoria gehou om dié mylpaal te vier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende