Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

President verdedig Cele se optrede tydens onluste

3 September 2021

President Cyril Ramaphosa het die minister van polisie, Bheki Cele se optrede tydens die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng verdedig.

Hy beantwoord vanoggend parlementslede se vrae in die parlement.

President Ramaphosa se reaksie op Cele se optrede kom nadat die leier van die DA, John Steenhuisen aangevoer het dat die minister slegs toegekyk het na wat om hom besig was om te gebeur. Honderde winkels en pakhuise is in Julie in die twee provinsies gevandaliseer en geplunder.

Steenhuisen meen die polisie en die minister het toegelaat dat die onluste totaal buite beheer raak. Hy sê die president het slegs een keer KwaZulu-Natal vir 2 ure besoek. Volgens hom blameer Cele slegs die Indiese gemeenskap van Phoenix, wat reg in eie hande moes neem om hulle eiendom te beskerm.

President Ramaphosa sê hy het beperkte tyd gehad en kon nie alle gebiede besoek nie. Volgens hom was hy tevrede met Cele en wetstoepassers se optrede. Hy meen Cele is juis die een persoon wat die verskillende gemeenskappe in Phoenix wou herenig.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende