Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

President Macron kry vingerpunt in pos

14 Julie 2023

Franse owerhede het onthul dat ‘n afgekapte vingerpunt vroeër vandeesweek in ‘n skrywe aan die presidensiële paleis in Frankryk gestuur is.

Personeellede van die Franse president, Emmanuel Macron, het op dié vingerpunt afgekom en die voorval aan owerhede gerapporteer.

AFP berig dat daar in die stadium vermoed word dat die vingerpunt behoort aan die persoon wat die brief gestuur het.

Macron het ‘n toegewyde span wat briewe wat aan die paleis gestuur word monitor.

Luidens berigte word daar daagliks tussen 1000 en ‘n 1500 briewe of e-posse aan die president gestuur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Ander Nuus Artikels

GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende